Thursday, July 24, 2014

De Hollandsche Molen Kampeer Terrein in Franshhoek

Kom ondervind die lekkerste Bergrivier Kampeerplek net buite Kaapstad, De Hollandsche Molen, die plesier oord is gelee net buite die dorpe Franschhoek, Paarl en Klapmuts en paar minute van Stellenbosch.
De Hollandsche Molen is n fees met skool vakansies in Suid Afrika met pret vir die hele gesin, met vlak swembaddens vir klein kinders, een groot swembad vir die hele gesin, rivier vir bietjie stroom-af loop, n swemgat in die rivier vir Ma, Pa boet en Suster vermaak met braai geriewe vir dag besoekers en kampeerders.
enquiries@hollandschemolen.co.za
De Hollandsche Molen Besprekings

De Hollandsche Molen Dans en Ontspanning Saal vr die spesiale geleenthede soos Ou Jaars Aand, Kafee met koffie Kroeg vir gesins-ontspanning en Kroeg vir groot mense waar hul Rugby, Sokker, Pool en wat nog kan geniet met die lekkerste kuier weg van die werk en kantoor.
Selfsorg Vakansie Huisies op die terrein vir families en vriende wat huis weg van die huis wil geniet met vakasie tye.